JOIN OUR MAILING LIST

BERADING! !  GRATIS??

Ons bied u Gratis Berading t.o.v. huweliksprobleme wat ontstaan as gevolg van ondermeer derdepartye, woede, hardkoppigheid, dominering, manipulasie, oneerlikheid, prestasiegedrewenheid, selfbejammering, depressie, minderwaardigheid, swak kommunikasie, alkohol en dwelmmisbruik en nog baie meer.

Al hierdie eienskappe kom meestal voor vanuit onverwerkte verwerping, emosionele seer, bitterheid, gebrekkige selfbeeld ens.

 Ons kan u op verskeie maniere probeer help:

Per e-pos, u vul net die vormpie  "kontak ons"  in en ons kan verder per e-pos gesels en u probleem/e probeer hanteer. Dit is veral vir diegene wat anoniem wil bly en nie persoonlike kontak wil he nie of persone wat te ver is.

of

Persoonlike Kontak/Afspraak : kontak ons, of stuur vir ons die vormpie by "kontak ons" aan en ons sal u kontak en verder reel om bymekaar uit te kom vir hulp.

Die keuse berus by u of u anoniem wil bly of nie!

Terug Terug na bo